DHCP

Die DHCP-protokol (vanaf Engels Dynamic Host Configuration Protocol — dinamiese gasheeropstellingsprotokol) is 'n stel reëls wat deur kommunikasietoestelle (soos rekenaars, roeteerders of netwerk-kaarte) gebruik word om die toestel toe te laat om 'n Internet-adres vanaf 'n bediener te versoek wat 'n lys adresse beskikbaar het vir toekenning.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by razib.in